Ad is not active - find similar ads in Dogs & Cats in Oudtshoorn.

Pragtige Yorkie Seuntjie te koop

Oudtshoorn, Western Cape Added at 09:25, 6 December 2016, Ad ID: 1006362588

R 2,500 Negotiable
Offer from Individual
 

Pragtige, gesonde, liefdevolle en spelerige Yorkie seuntjie te koop teen R2500(as pet) ongeregistreer of R3000(as pet) geregistreer, aan goeie en liefdevolle huis, is 13 weke oud en gereed om na sy nuwe huis te gaan. Is elke 2de week ontwurm en het op 6 weke eerste inenting gekry en op 10 weke sy 2de inenting gekry. Vervoer kan na sekere dorpe tot in Bellville gereel word teen R100 ekstra. Slegs aan goeie liefdevolle huis. Geen puppy brokers if mills of backyard breeder. Kan my whatsapp 782 - show phone - 3

Pragtige Yorkie Seuntjie te koop Oudtshoorn - image 2
Pragtige Yorkie Seuntjie te koop Oudtshoorn - image 3
Pragtige Yorkie Seuntjie te koop Oudtshoorn - image 4
Views:474