Room to Rent in House

Waterkloof, Pretoria, Gauteng Added at 09:44, 2 December 2016, Ad ID: 1006382042

Offer from Individual
Is it furnished? Yes

Pragtige semi gemeubileerde kamer met eie badkamer te huur in huis vir enkel professionele of werkende persoon (nie-roker) in Waterkloofrif area.

Deel van leef area; kombuis en parkering in garage.

Baie stil en veilige area met goeie sekuriteit gelee naby Menlyn winkelsentrum en Virgin Active.

Water en elektrisiteit ingesluit.

Beskikbaar vanaf 1 Januarie 2017.

Prys: R4500 per maand. Deposito van dieselfde bedrag word ook verlang.

Skakel Johan 828 - show phone - 9 of Tania 824 - show phone - 1.

 Share via Email
Views:36

Contact advertiser

R 4,500
Send message
Waterkloof, Pretoria, Gauteng Show on the map

Johan On site since Dec 2016 See their other ads Johan has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report