Ad is not active - find similar ads in Job Opportunities in Potchefstroom.

Sekuriteits opsigter ontvangs pos beskikbaar!

Potchefstroom, North West Added at 13:30, 19 October 2016, Ad ID: 1005573357

Offer from Business
Company name BRICKVEST
Position Full time
I am: Offering a job
Salary to 4000
Salary period Monthly

Sekuriteits opsigter ontvangs pos beskikbaar by gewilde studente akkomodasie firma in Potchefstroom vir ‘n dame wat kan dien as sekuriteit, opsigter en ontvangsdame.

SLEGS DAMES ASB!

MOET WOONAGTIG IN POTCHEFSTROOM WEES!

Kandidate MOET oor die onderstaande vereistes beskik :
 ‘n sterk persoonlikheid
 Goeie mense kennis
 Bereid wees om skofte te werk
 Eie inisiatief kan gebruik
 Moet met studente kan werk
 Eerlik & betroubaar wees
 Hardwerkend & oplettend wees
 Instruksies deeglik kan uitvoer
 Baie geduld hê
 Gestruksureerd wees

Belangstellend kandidate kan cv’s stuur

Views:314

User Ads Chanteaul

Die beste prys en die beste ligging!

Die beste prys en die beste ligging!

Houses & Flats for rent

29 Nov

R 3,250

Sakpas Studente akkomodasie!

Sakpas Studente akkomodasie!

Rooms for rent & Shared

2 Nov

R 3,350