Skaaphondjies te koop

Kwaggafontein, Motheo, Free State Added at 17:18, 2 November 2016, Ad ID: 1006355624

Offer from Individual
 

Ons is vier pragtige skaap hondjies. Ons is drie sussies en `n boetie. Ons verkies om op plase of hoewes te wees want ons is "baie besig" en wil spasie he om te hardloop. Ons sal beskikbaar wees vanaf 14 Desember 2016 en dan sal ons ontwurm wees en ons inentings gekry het. Ons is kinder vriendelik nes ons ouers. Die eerste foto`s is ons en die laaste foto is een van ons ma en pa, hulle is opreg maar nie geregistreer nie. Ons is in Bloemfontein.

Skaaphondjies te koop Kwaggafontein - image 2
Skaaphondjies te koop Kwaggafontein - image 3
Skaaphondjies te koop Kwaggafontein - image 4
 Share via Email
Views:209

Contact advertiser

User Ads Tania

Isuzu N4000 Diff centre portion asook `n kompleet diff

R 5,500

Negotiable
Samsung Galaxy S6

Samsung Galaxy S6

Cell Phones

2 Nov

R 6,800

R 950
Send message
Kwaggafontein, Motheo, Free State Show on the map

Tania On site since Nov 2016 See their other ads Tania has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report