Ad is not active - find similar ads in Other pets in Secunda.

Stunning fries x merie

Secunda, Mpumalanga Added at 19:25, 6 December 2016, Ad ID: 1006375336

R 4,000
Offer from Individual
 

patreis is n fries x merie . staan 15.7hh. sys aan die ou kant . perdesiek en ontwurming op datum . sy vang baie maklik. kom na jou toe as sy jou sien. sy is dragtig van 'n pinto hings (omtrent 2 maande) geen beenprobleme wat ek kan waarneem nie. het 'n baie mooi gang onder die saal. word 1 x per week gery en geniet dit vreeslik. ideaale perd vir iemand om op te leer . of 'n persoon wat net ligte rywerk wil insit. sy is baie kalm en sal dus werk om by 'n senuagtige perd te sit om hom te kalmeer. rede vir verkoop = grond is aan grondeis verloor en begin solank goeie huise soek vir die perde wat ek nie kan saamvat nie.staan op Secunda Mpumalanga
kontak asb slegs tussen 8am - 8pm

stunning fries x merie Secunda - image 2
stunning fries x merie Secunda - image 3
stunning fries x merie Secunda - image 4
stunning fries x merie Secunda - image 5
stunning fries x merie Secunda - image 6
Views:612

User Ads ivonne

arabier x boerperd x appaloosa merie

R 4,500

Negotiable