Ad is not active - find similar ads in Community Announcements in Pretoria West.

Tallulah-Nie winsgewend

Pretoria West, Pretoria, Gauteng Added at 20:25, 4 December 2016, Ad ID: 1006338431

Offer from Business
 

Good day/Goeie dag.
Ons is n nie-winsgewende organisasie wat minderbevoregte babas/ kinders help.
Ons is in nood van enige baba/ kinderklere, asook enige baba benodighede( ACCESSORIES) . Enige speelgoed of enigiets wat u wil skenk is baie welkom en sal opreg waardeer word.
Daar is soveel nood in ons gemeenskap en ons wil help.
Ons kan geskakel word op die volgende nr; 612 - show phone - - Jacqueline.
Whatsapp is ook welkom. u kan enige tyd kontak maak.
Baie dankie vir u tyd.
Groete
Tallulah.

Tallulah-Nie winsgewend Pretoria West - image 2
Tallulah-Nie winsgewend Pretoria West - image 3
Views:157