Ad is not active - find similar ads in Vacation Rentals in Palm Beach.

Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8

Palm Beach, Ugu District Municipality, KwaZulu-Natal Added at 09:07, 5 December 2016, Ad ID: 1006309789

R 800
Offer from Individual
How many bedrooms? 3
How many bathrooms? 2
Is it furnished? Yes

Bel my asb of sms. Moet nie boodskap los op chat nie. Hierdie huis is in Trafalgar, 18km anderkant Margate. 1.5km van Trafalgar se blou vlag strand. Baie mooi ruim huis. DSTV Konneksie bring eie dekodeerder en smart kaart. Bring eie beddegoed en handoeke. Huis ten volle toegerus met alles wat jy nodig het vir n genotvolle vakansie. Lekker groot swembad. Perseel veilig omhein met Devilsfork omheining en alarm stelsel. Trafalgar is n mooi dorpie met ongerepte natuurskoon. Kan strand langs stap vanaf Trafalgar strand verby SanLameer tot op die naburige Marina Beach. Marina Beach het ‘n restaurant op die strandfront.

Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8 Palm Beach - image 2
Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8 Palm Beach - image 3
Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8 Palm Beach - image 4
Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8 Palm Beach - image 5
Trafalgar - 7-16 Des Slaap 8 Palm Beach - image 6
Views:233

User Ads Elize Scott