Tuinwoonstel te huur in Hazelwood

Hazelwood, Pretoria, Gauteng Added via phone at 08:50, 17 October 2016, Ad ID: 1005523636

Offer from Individual
How many bedrooms? 2
How many bathrooms? 2
Are pets allowed? Yes

Soek graag betroubare huurders vir ons 2 slaapkamer tuinwoonstel in Hazelwood. 2 badkamers, pragtige kombuis, ruim sitkamer. Toesluit motorhuis. Die tuinwoonstel is apart van ons hoofhuis en baie privaat. Baie extra geriewe ingesluit. Baie goeie sekuriteit stelsel in en om die erf. Troeteldiere toegelaat maar asb nie te groot honde. Water en ligte is ingesluit. Beskikbaar 31 Oktober 2016. Fotos beskikbasr op aanvraag. Kontak Juan-Pierre vir meer inligting.

The OLX app is available for:
Android and iPhone

 Share via Email
Views:184

Contact advertiser

R 4,700
Send message
Hazelwood, Pretoria, Gauteng Show on the map

Juan-pierre On site since Oct 2016 See their other ads Juan-pierre has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report