Ad is not active - find similar ads in Feeds, Supplements & Seeds in Pretoria East.

Veevoer te koop vir skape bokke beeste perde en wild

Pretoria East, Pretoria, Gauteng Added via phone at 13:40, 18 September 2016, Ad ID: 1005513286

R 90
Offer from Individual
 

Ek het 'n uitstekende krag voermengsel vir vee. Inhoud bestaan uit gemaalde mieliereste, gemaalde lusern, gebreekte mielies, chop, melasse, voerkalk en growwe sout. Dis in volgestopte 50kg sakke en weeg 25 kg. Prys R90.00 per sak. Gratis aflewering in Warmbad en Pretoria met bestelling tussen 30 en 100 sakke. Skakel Andre 823 - show phone - 7 (Radium)

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Veevoer te koop vir skape bokke beeste perde en wild Pretoria East - image 2
Views:604