Ad is not active - find similar ads in CVs & Resumes in Centurion.

VOO Onderwyser

Centurion, Gauteng Added via phone at 07:44, 28 November 2016, Ad ID: 1006301015

Offer from Individual
Position Full time
I am: Looking for a job
Salary period Monthly

Hi, ek is tans in my tweede laaste jaar van B.Ed VOO. Ek het nog 4 vakke oor om my graad te voltooi. Ek gaan dit deur UNISA doen weens ek moet begin werk.

Ek kan die volgende vakke aanbied en het ook baie goeie verwysings.

7 - 9 Tegnologie
10 - 12 IGO
7 - 10 Wiskunde
10 - 12 Wiskunde Gelet.
7 - 9 Engels

Ek is besig om my SACE dokumentasie te kry.

Ek kan in die volgende provinsies werk:
- Vrystaat (naby aan Bloemfontein)
- Gauteng (in Pretoria)
- Weskaap (Kaapstad)

The OLX app is available for:
Android and iPhone

Views:41

User Ads Marisa Pretorius

No photo

TV for sale

TV, Audio & Visual

1 Dec

R 600

Negotiable
No photo

House or flat to rent.

Houses & Flats for rent

1 Dec

R 8,000

Negotiable
Selling of KingO guitar amplifier

Selling of KingO guitar amplifier

Musical Instruments

3 Nov

R 800

Negotiable
Lenovo Tablet

Lenovo Tablet

iPads & Tablets

20 Oct

R 2,500

Negotiable