Weidings plaas te koop - Dringend

Potchefstroom, North West Added at 23:26, 4 December 2016, Ad ID: 1006377539

Offer from Individual
 

252 ha Plaas te koop, Potchefstroom, Lindequesdrift distrik.
215 ha - uitstekende wieding
30 ha - bewerkbare landerye
1.8 ha - besproeing uit boorgate
400 m2 huis met 3 groot slaap kamers, groot kombuis, groot oopplan leef areas, son kamer en opwas kamer.
Prag uitsigte
Meer as 1000 m2 se store:
1 x trekker stoor
1 x Werkswinkel stoor - goeie elektrisiteit
1 x Voer stoor
Baie ander buite geboue - stoorkamers, afdakke, ens.
Bees hanterings geriewe
5 x Voerkraal kampe van +- 400 m2 grootte
8 x Klip/Sement damme - kort aandag
4 x Water tenks
3 x Diesel tenks
Ou 2de huis - gebou staan nog, maar kort dak en binne afwerkings.

Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 2
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 3
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 4
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 5
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 6
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 7
Weidings plaas te koop - Dringend Potchefstroom - image 8
 Share via Email
Views:177

Contact advertiser

User Ads Hartwig

252 ha Weidings\Leefstyl Plaas te koop

R 3,600,000

Negotiable
R 3,600,000 Negotiable
Send message
Potchefstroom, North West Show on the map

Hartwig On site since Aug 2016 See their other ads Hartwig has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report