Woonstel te huur in Benoni A/H

Benoni, Gauteng Added at 20:26, 20 May 2017, Ad ID: 1009328959

Offer from Individual
How many bedrooms? 1
How many bathrooms? 1
 

Hi julle, indien julle belang stel of moontlik van 'n enkel persoon of 'n paartjie sonder kinders weet wat 'n plekkie soek om te huur, het ek 'n woonstel beskikbaar. Dit is 'n 1 slaapkamer met 'n openplan kombuis en sitkamer. Water en elektrisiteit is ingesluit en daar is onderdakse parkering vir 1 motor. Geen deposito word vereis nie en die huur word vooraf vir elke maand betaal. Die plekkie is in Benoni Small Farms so ongeveer 3km buite Bredell. Die woonstel is op 'n plot en die area is baie veilig. Indien julle belangstel, whatsapp of kontak my gerus op 729 - show phone - . Jacques Dankie

Woonstel te huur in Benoni A/H Benoni - image 2
Woonstel te huur in Benoni A/H Benoni - image 3
Woonstel te huur in Benoni A/H Benoni - image 4
Woonstel te huur in Benoni A/H Benoni - image 5
Woonstel te huur in Benoni A/H Benoni - image 6
 Share via Email
Views:325

Contact advertiser

R 3,500
Send message
Benoni, Gauteng Show on the map

Jacques de Beer On site since Jan 2017 See their other ads Jacques de Beer has verified:

  • Mark as Favourite
  • Print
  • Edit
  • Report