Sell
1 Slaapkamer Tuinwoonstel - Rietfontein, Pretoria 0
1 / 10

Details

Surface size60 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyOther
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

Lees seblief die hele advertensie:

Onmiddelik Beskikbaar. 1 Slaapkamer Tuin Woonstel in Rietfontein, Pretoria. Oop Plan Kombuis & Leef Area, Aparte Slaap Kamer met 'n Ingeboude Kas, Badkamer met Bad en Spasie vir Was Masjien. Gebruik van Braai Area. Parkering agter 'n Toesluit Gemeenskaplike Hek. Parkering vir een kar in Motorhuis. Maksimum 2 Persone (1-2 Groot Mense OF 'n Enkel Ouer met Hoërskool Kind). Geen Troeteldiere wat buite moet kan gaan oor ons honde reeds op die erf het. R4,500 p/m W&L ingesluit. Een Maand Deposito

Stuur my 'n boodskap en vra Riaan se nommer, dan sal ek sy nommer gee

R 4,5001 Bds - 1 Ba - 60 m2

1 Slaapkamer Tuinwoonstel - Rietfontein, Pretoria

Rietfontein, Pretoria, Gauteng
Jun 30
Seller description
Tersia
Member since Apr 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Rietfontein, Pretoria, Gauteng
AD ID 1062797776

Report this ad