Sell
1 slaapkamer woonstel te huur reg by NWU
1 / 10

Details

Surface size1233 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

DADELIK BESKIKBAAR!

Vinkel en Koljander II nr 27

In Steve Biko straat reg oorkant kampus - stap net oor die straat om by die draaihek in te gaan.

Ingeboude kaste en lessenaar in slaapkamer.

Een badkamer (Stort, wasbak en toilet)

Oopplan kombuis en leefarea.

Klein balkon, asook onderdak parkering.

Koopkrag (kompleks het hittepompe wat baie krag spaar)

Waskamer in kompleks vir huurders se gebruik.

Kompleks is deel van Cachet Park CID projek met addisionele sekuriteit.

R 4,8001 Bds - 1 Ba - 1233 m2

1 slaapkamer woonstel te huur reg by NWU

Cachet, Potchefstroom, North West
Aug 31
Seller description
Reinette K
Member since Jul 2015

Posted in

Cachet, Potchefstroom, North West
AD ID 1066341037

Report this ad