Sell
1987 Caravette 5 0

Details

MakeCI International
Year1987
Mileage0 km
ConditionUsed

Description

Die karavaan sleep soos n droom. Lekker lig, weeg slegs 670 kg. Reg vir kamp.

> Splinter nuwe oorgedoende opslaan dak en seiltjie

> Splinter nuwe groot yskas

> Geseel

> Sleepstang agter

> Mikrogolf oond

> Buite bande nog baie goed

> Voltent en kante met volledige pale

> Grondseil

> Grond penne

> Elektriese koord

> Spaarwiel en moersleutel

> Skoon binne { Ge valet }

> Lisensie op datum

> Papiere in orde.

R 37,0001987 - 0 km

1987 Caravette 5

Vanderbijlpark SE, Vanderbijlpark, Gauteng
Feb 14
Seller description
Pieter Smit
Member since Apr 2019

Posted in

Vanderbijlpark SE, Vanderbijlpark, Gauteng
AD ID 1061833013

Report this ad