Login
2 fietse te koop as n combo 0
1 / 4

Description

Ek verkoop 2 bergfietse een mans fiets en een dames fiets al twee nog bie mooi op gepas ...

Mans fiets het chocks en dick brakes en 2 splunter nie maxi tayers en het n fiets pomp en n water bottel houer en n water bottle nog nooit gebruik nie..

Dames fiets het niewe bande op en n gell sitplek en n water bottel houer soos kan sien in die fotos kontak my asb vir meer inligting Gert. Bell of wats app my op 0761797046 ek sal val tot by r4300 vir al twee

R 4,300

2 fietse te koop as n combo

Rietvlei A H, Rustenburg, North West
Mar 18
Seller description

Posted in

Rietvlei A H, Rustenburg, North West
AD ID 1058635161

Report this ad