LoginSell
R4 800
Image of 2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)
Image of 2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)
gunteranderka
View Profile
R4 800

2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)

Chat

2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)

Surface size (m2)

160

How many bathrooms?

1

How many bedrooms?

2

Is it furnished?

No

Is there a broker fee?

No

Are pets allowed?

Yes

+ 6

8 km's vnf Checkers Hyper Suise van Bloemfontein, Ferreira, 2 slpk woonstel met kombuis, eetkamer en badkamer met bad en stort, sitkamer met ingeboude braaier en kroeg. woonstel het sy eie afdak parkeering vir 2 voertuie. woonstel het eie tuin maar ons het dringend reen nodig. honde word wel toegelaat maar verkieslik klein honde. water ingesluit (eerste 7k/l) daarna normale tariewe soos per munisipaliteit tariewe. Krag addisioneel en word deur woonstel se eie kragmeter gemeet per koopkrag. Gespesifiseerde rekening word elke maand verskaf. Minumim een jaar kontrak, Kontrak fooie betaalbaar( Beskikbaar 1 Junie 2017)

Published: Oct 19, 2016

gunteranderka
View Profile
R4 800

2 Slaapkamer woonstel te Huur op Ferreira (DEP Afbetaalbaar)

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX