Sell
2 Stowe te Koop 0
1 / 4

Description

Ek verkoop die volgende 2 stowe as n kombo..

1 Stoof is n Defy elektriese stoof.Sy een kant se plasties het gesmelt en kort net n goeie skoon maak die ander een is n

Topaz gasstoof.Hy kort net n glas vir sy oond deur en n flint..Die gasstoof was nog nooit gebruik nie en die wit stoof werk nog 100%

kontak my vir meer inligting en geen kansvatters nie asb.

R 2,300

2 Stowe te Koop

Hartswater, Northern Cape, South Africa
Aug 28
Seller description
Elandre
Member since Jul 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Hartswater, Northern Cape, South Africa
AD ID 1060275486

Report this ad