Sell
2006 Ford Bantam 1.3i, Radio, Roadworthy Done, Towbar, Canopy 0

Details

MakeFord
ModelBantam
Type of carBakkie
Year2006
Mileage200,000 km
FuelPetrol
ColorWhite
First OwnerNo
ConditionUsed
TransmissionManual
Listed byOwner

Description

Bakkie is goed gesorg en mooi opgepas. Baie lig op petrol en engine is mooi geen geraas of olie lekke nie. Eienaar het grooter bakkie gekoop.

*Het slegs 200000km meestal lang pad

*Bande is mooi

*Nuwe Radio

*Seats en binne kant mooi op gepas

*Towbar met tappies

*Roadworthy geslaag papiere op datum

*Bak werk is mooi geen roes of duike

*Nuwe Beekman canopy

Skakel gerus *072*368*4301* bakkie kan afgelewer ook word.

R 55,0002006 - 200,000 km

2006 Ford Bantam 1.3i, Radio, Roadworthy Done, Towbar, Canopy

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
Oct 22
Seller description
Andru
Member since Apr 2015

Posted in

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
AD ID 1060796010

Report this ad