Sell
2006 Ford Bantam 1.3i XL 1 owner,  Aircon,Towbar, Canopy, Roadworthy 0

Details

MakeFord
ModelBantam
Type of carBakkie
Year2006
Mileage200,000 km
FuelPetrol
ColorWhite
First OwnerYes
ConditionUsed
TransmissionManual
Listed byOwner

Description

Baie goed na gesorg deur ou oom van nuut af. Het opgradeur na kar en verkoop nou bakkie.

*Engine en gearbox is nog soos nuut

*Geen skrape of duike nie en accident free

*Geen olie lekke of water verbruik

*Het Aircon wat yskoud maak en powersteering

*Slegs 200 000km meestal lang pad

*Alloy 15'' Ford wiele, bande is nog nuut. Battery laas jaar vervang

*Towbar op en Beekman Canopy

*Baie lig op brandstof en ry baie lekker

*Nog niks swaar gelaai nie het ook rubberized bin

Roadworthy sal ook gedoen word vir kooper. Bakkie is in Durbanville kan afgelewer word.

Skakel op *072*368*4301*

R 70,0002006 - 200,000 km

2006 Ford Bantam 1.3i XL 1 owner, Aircon,Towbar, Canopy, Roadworthy

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
Oct 18
Seller description
Andru
Member since Apr 2015

Posted in

Durbanville Central, Durbanville, Western Cape
AD ID 1060760757

Report this ad