Sell
2006 Jurgens Exclusive 0
1 / 12

Details

Year2006
ConditionUsed

Description

2006 Jurgens Exclusive. Puik toestand. Geen foute. Die wa was nog baie min gebruik. Lyk soos nuut. In stoor gestaan. Lekker ruim met baie luukshede soos stort en warm water. Die wa is 100% kamp gereed en sal baie lekker vakansies maak. Als wat n mens van droom in 'n karavaan. 9000btu aircon vir die warm Desember vakansies.

Dewald 0825724149

Vereeniging

R205000

Vol tent/Rally tent

Grondseil

Spaarwiel

Gas bottel

Aircon

Geyser

Ingeboude water tenk

Yskas/Vrieskas

Microwave

Eilandbed

Dubbel bed/eet hoek

Baie kaste

Vol badkamer met

Stort

Wasbak en kaste

Toilet

RWC

Papierr in orde

R 205,000

2006 Jurgens Exclusive

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
Sep 17
Seller description
dewaldaubscher
Member since Jun 2014
** *** ****
Show number

Posted in

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
AD ID 1060465573

Report this ad