2009 Conqueror Companion 0
1 / 12

Details

Year2009
ConditionUsed

Description

2009 Conqueror Companion. Hierdie is 1 van die beste en sterkste offroad op ons paaie. Hierdie wa is in n perfekte toestand met geen probleme. Hy is reg vir daardie lekker offroad vakansie. Die wa is toegerus met al die nodige toerusting wat jy nodig gaan kry. Hy is silwerskoon en 100% kamp gereed.

Dewald ((0825724149))

Vereeniging

R180 000

Vol tent

Extra groot rally

Spaarwiel

Braai rooster

90l Natunal Luna yskas/Vrieskas

Geyser

Gas stoof

Gas bottels

Duel battery stelsel

4x ammo kratte

R 180,000

2009 Conqueror Companion

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
Jun 12
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
AD ID 1059494289

Report this ad