Sell
2014 Jurgens Exclusive GS 0
1 / 12

Details

Year2014
ConditionUsed

Description

2014 Jurgens Exclusive GS. Absolute puik toestand. Die is 'n moet sien. Lekker ruim met baie luukshede soos stort en warm water. Die wa is 100% kamp gereed en sal baie lekker vakansies maak. Als wat n mens van droom in 'n karavaan.

***Finansieering beskikbaar***

***Inruilings van SLEGS karavane welkom***

Dewald 0️⃣8️⃣2️⃣5️⃣7️⃣2️⃣4️⃣1️⃣4️⃣9️⃣

Vereeniging

R345 000

Power Touch Movers

Vol modulere tent

Rally tent met sykante

Grondseil

Spaarwiel

Battery

2x Gas bottel

Geyser

Ingeboude water tenk

Yskas/Vrieskas

Microwave

Eilandbed

Dubbel bed/eet hoek

Baie kaste

Vol badkamer met

Stort

Wasbak en kaste

Toilet

RWC

Papiere in orde

R 345,000

2014 Jurgens Exclusive GS

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
Sep 20
Seller description
dewaldaubscher
Member since Jun 2014
** *** ****
Show number

Posted in

Sonlandpark, Vereeniging, Gauteng
AD ID 1063542924

Report this ad