Sell
3 Kamers in studentehuis te huur
1 / 18

Details

Surface size600 m2
Bedrooms3
Bathrooms3
Type of PropertyHouse
Listed byOwner
Parking LotNo
FurnishedNo

Description

3 kamers in Studente huis te huur vir 2022

Potchefstroom, Esselen-straat

Elke kamer het sy eie klerekas en eie badkamer met bad en stort.

Deel kombuis: stoof, yskas, wasmasjien en ingeboude kaste.

Deel eetkamer met eetkamerstel.

WiFi ingesluit. Prepaid krag.

Veilige area. Veiligheidshekke voor deure.

Stap-afstand van PUK kampus en 2 blokke van PUK dameskoshuise.

Erf is omhein met 2m muur en penne-palisade met lemmetjiesdraad.

Afstandbeheer motorhek.

Ruim grasperk, tuin word onderhou.

Skadunet parkering.

Akkommodasie is onderhewig aan keuring. Geen rokers en/of drinkers nie.

Slegs Dames. Geen eerstejaars.

R2 700pp, per maand

Skakel vinnig om nou al u plek te bespreek vir 2022!!

R 2,7003 Bds - 3 Ba - 600 m2

3 Kamers in studentehuis te huur

Die Bult, Potchefstroom, North West
Nov 28
Seller description
Hannes
Member since Nov 2021

Posted in

Die Bult, Potchefstroom, North West
AD ID 1067208365

Report this ad