Sell
3 meter sleepwa professioneel gebou 0
1 / 6

Details

MakeOther
Year2020
Mileage0 km
ConditionNew

Description

Spesifikasies

- 3000MM X 1500MM X 900MM

- Swaaihek agterop.

- Spaarwiel aan die voorkant van die disselboom.

- Truck Lamp 3 in 1 LED Ligte

- staan voor an disselboom

- Ongerem Burquip 40mm RND As (PCD 4/100)

- 5 Blad Veer 27" (940kg)

- 13" 155/80 Bande (Pro-white)

- Koppelaar (Veiligheidsketting is vasgesweis)

Kleur

- Wit

Papiere

- Ingesluit.

Ekstras

- Jockey wiel (150 kg vrag limiet) = R800

- Spaarwiel 13" 155/80 Rim & Band = R900

Kontak my of vind my op Whatsapp

R 14,5002020 - 0 km

3 meter sleepwa professioneel gebou

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
7 days ago
Seller description
Nathan
Member since Mar 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
AD ID 1062801347

Report this ad