Sell
3 Opsies vir Enkel loopendes of SolTech studente verblyf
1 / 7

Details

Surface size35 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

3 Opsies vir Enkel loopendes of SolTech studente verblyf naby nuwe Monument Park Kampus

1st opsie: Bachelor eenhede vanaf *R3,200pm*

Of

2de opsie: *R2,800-00* 1slaapkamer eenheid vir 2 Sol-Tech studente te deel. Sitkamer met privaatingang apart en deelkamer met en suite badkamer en aparte toilet. Swembad en braaigeriewe. WiFi opsioneel ekstra. Baie kaste. R2,800-00 per persoon per maand (w&l uitg.) Kontak Nico op

Of

3de Opsie: 1 Slpk / 1 badk eenhede te huur. *R4900*

Netjiese en ruim tuinwoonstelle beskikbaar in Lyttelton Manor.

- Maks. 1 persoon.

- Veilig en rustige area.

- Swembad op die perseel.

- Ongelukkig nie troeteldier vriendelik nie.

Huur - R4,900pm

Water&ligte uitg.

Kontak Nico indien jy belangstel op:

R 2,8001 Bds - 1 Ba - 35 m2

3 Opsies vir Enkel loopendes of SolTech studente verblyf

Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng
May 5
Seller description
G K
Member since Jul 2020
** *** ****
Show number

Posted in

Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng
AD ID 1065463702

Report this ad