7m x 4m Wendyhuis met stoepie van 1.5m x 4m 0

Description

Prys is onderhandelbaar. Kontak my op whatsapp 0724407992 (of sms) vir foto's. Baie oulike wendyhuis met soveel moontlikhede. Pophuis. Gereedskapkamer. Stokperdjie-werkskamer. Ekstra vertrek. Kamer vir gaste. Lapa-eenheid ens. Gereeld gewaxoil.

R 22 500

7m x 4m Wendyhuis met stoepie van 1.5m x 4m

Bayswater, Bloemfontein, Free State
Nov 24

Contact the seller

Margaret using whatsapp
View Profile

Report this ad

Posted in

Bayswater, Bloemfontein, Free State