OLX

LoginSell
R180
Image of Akribos Boekhou Dienste
R180

Akribos Boekhou Dienste

Chat

Akribos Boekhou Dienste

Ek bied die volgende dienste aan klein besighede: Boekhouding op Quickbooks of Pastel vir klein besighede tot proefbalans. Nasien van klein besighede se boekhouding op Quickbooks, Pastel of Excel. Vermoed jy ongeruimthede in jou boekhouding? Kontrolering van verkope syfers ens. Hulp met die opstel van ‘n boekhou sisteem op Quickbooks, Pastel of Excel. Lone en Salarisse KONTAK BESONDERHEDE: Ebeth Marais Tel. 0844089206

R180

Akribos Boekhou Dienste

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX