Sell
Anatolian Shepherd Puppies / Anatoliese Herdershondjies 0
1 / 7

Description

Litter of 9 Anatolian Shepherd Puppies (2 females and 7 males). Born 14 February, they will be ready to go to new homes at 8 weeks old (11 April). The puppies are dewormed, vet checked and receive their first injections. They are raised with children and other animals (dogs, sheep, chickens, etc.)

Werpsel van 9 Anatoliese Herdershondjies (2 tefies en 7 reuntjies) Hulle is op 14 Februarie gebore en is gereed om op 8 weke oud (11 April) na nuwe huise te gaan. Die hondjies word ontwurm, deur die veearts nagegaan en ontvang hul eerste inspuitings. Hulle word grootgemaak met kinders en ander diere (honde, skape, hoenders, ens.)

R 4,000

Anatolian Shepherd Puppies / Anatoliese Herdershondjies

Harpington A H, Potchefstroom, North West
Feb 25
Seller description
Melanie
Member since Dec 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Harpington A H, Potchefstroom, North West
AD ID 1064896111

Report this ad