Sell
Appartment for sale in Potchefstroom, NW.
1 / 15

Details

Surface size42 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyFlat
Listed byAgent
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

BELEGGINGSGELEENTHEID BESKIKBAAR IN POTCHEFSTOOM

Kontak: Willem Blackie

Netjiese een-slaapkamer woonstel TE KOOP in La Morgan veiligheidskompleks op die Bult.

VEILIG, RUIM & STUDENT VRIENDELIK

Hierdie woonstel is geleë in een van dié netjieste komplekse in Potchefstroom. Hierdie een-slaapkamer, een-badkamer woonstel is toegerus met onderdak parkering; dit is presies waarna enige student opsoek is.

Die oopplan leefarea/kombuis bring funksionaliteit en ruimte na die tafel wat gerieflikheid aan die student sal verseker. Met 'n gemeenskaplike braai area, vriendelike inwoners en CCTV kamera's. Hierdie eenheid loop uit op 'n balkon.

Die NWU kampus se hoofhek is ongeveer 1,2km weg van die La Morgan kompleks. Music's, Bourbons en Texas is 'n klipgooi weg. CBS sekuriteitsmaatskappy is oorkant die pad geleë.

Maandelikse heffing: R921 per maand.

Munisipale uitgawe: R671 per maand.

Moontlike huur inkomste: R4850 - R5200

R 690,0001 Bds - 1 Ba - 42 m2

Appartment for sale in Potchefstroom, NW.

Die Bult, Potchefstroom, North West
Jun 28
Seller description
Willem Blackie
Member since Dec 2015
** *** ****
Show number

Posted in

Die Bult, Potchefstroom, North West
AD ID 1065883789

Report this ad