Sell
Bass boat for sale
1 / 8

Details

Year2006
Mileage0 km
ConditionUsed

Description

Bassboot te koop baie goeie kondusie mooi opgepas.28 yamaha motor is in 100% werkende toestand nie lank terug gediens nie.ingeboude lifewell ook het ook sonpaneel opgesit vir pompe.1 x pompie om water in die lifewell in te pomp en dan ook om water uit die boot te pomp en dan het die boot n dakkie ook wat ek self laat maak het en dan ook 4 x houers vir visstokke.die trailer kom ook met 2 x spaar wiele mar gan hom net weer op die pad moet sit.

R 25,0002006 - 0 km

Bass boat for sale

Carolina, Mpumalanga, South Africa
Apr 9
Seller description
Hennie
Member since Apr 2016

Posted in

Carolina, Mpumalanga, South Africa
AD ID 1065250776

Report this ad