Betrekking benodig. 0

Details

I am:Looking for a job
PositionFull time
Minimum experience (years)12
Maximum experience (years)12
Salary periodMonthly
Salary from6000
Salary to8000

Description

Ek het ondervinding in die volgende velde maar nie bpk nie.

ADMIN

DATACAPTURE

SECURITEITS ADMIN EN SENTINELS

RETAIL EN WINKEL BESTUUR.

KOFFIE WINKEL BESTUUR.

KOEKVERSIER IN 3 D

KLEUTERSKOOL BESTUUR EN VERSORGING

VAN KINDERS.

Ek het my eie betroubare vervoer en is onafhanklik ,super netjies en pligsgetrou.

Moeg om geretrench te word wil iewers in n stabiele maatskapy groei.

Geen boodskappe of oproepe wat nie oor werk handel nie.

R 6000 - 8000 | Monthly

Betrekking benodig.

Centurion Central, Centurion, Gauteng
4 days ago
Seller description
Elize steyn
Member since 4 days ago
** *** ****
Show number

Posted in

Centurion Central, Centurion, Gauteng
AD ID 1059794993

Report this ad