OLX

LoginSell
R15,000
Image of Bike en helmet teswap vir mk1 golf of uno
Image of Bike en helmet teswap vir mk1 golf of uno
R15,000

Bike en helmet teswap vir mk1 golf of uno

Chat

Bike en helmet teswap vir mk1 golf of uno

Year

2013

Make

Other

Condition

Used

Mileage

10000

+ 4

Dit is n BigBoy Gomoto DRT 250. Bike is nog in baie mooi kondisie en papier is in orde en het n spaar sleutel. Ek wil hom graag veruil vir n goeie kar met papiere. Ek sal inbetaal as dit moet. Die bike gee my so 43kilos op n liter. Die helmet het ek nuut gan koop vir R1000 en het nog die slip. Ek sal enige kar vat solank hy papiere het en padwaardig is

R15,000

Bike en helmet teswap vir mk1 golf of uno

Chat
SHARE IT WITH A FRIEND

Free Classifieds in South Africa. © 2006-2017 OLX