Sell
Boerperd reun te koop
1 / 3

Description

Boerperd reun te koop. 15 hande hoog 6 jaar oud.

Hy is n baie mak en lekker ry perd. Geskik vir enige ruiter. Hy het baie goeie maniere skop of byt glad nie hy staan ook vir farriers en hy ken ringwerk.

Hy is n groot en sterk perd met n baie sagte geaardheid. Hy is n definitiewe all rounder geskik vir beginners en ervare ruiters. Baie lekker perd. Prys is onderhandelbaar.

R 13,000

Boerperd reun te koop

Kroondal, Rustenburg, North West
Feb 18
Seller description
Theuns
Member since Jan 2021
** *** ****
Show number

Posted in

Kroondal, Rustenburg, North West
AD ID 1064830223

Report this ad