Sell
Bush Camping Trailer 0
1 / 10

Description

Bos kampeer wa

Sleep baie maklik en gerieflik

3000kg as, gerem

GVM 1600kg

Dokumente in orde

Lisensie op op datum

Staal raam en onderstel

Aluminiumplaat bakwerk

17” Prado wiele en spaarwiel

uittreklaai vir kruideniersware

voldoende pakplek vir los bagasie

Uittrek gasstoof laai (ingesluit)

Kombuisruimte

Neuskas

Elektries toegerus 220V en 12 V DC

Glylaai vir 60 tot 80 l kampyskas ( nie ingesluit)

Tent

Slaan maklik op ongeveer 20 min

Ripstop canvas tent. slaap 2 in hooftent en 2 kan bo op sleepwa slap

Totale dak oppervlakte ongeveer 28 vkm

R 65,000

Bush Camping Trailer

Montana, Pretoria, Gauteng
May 21
Seller description
Gavin
Member since Jul 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Montana, Pretoria, Gauteng
AD ID 1062467236

Report this ad