Canon Projektor LV-S300 0
1 / 4

Description

Canon Projektor LV-S300 te koop.

Projektor is nog soos nuut amper nooit gebruik nie.

Het al die boekies as ook cd wat saam met die projektor gekoop is in die box.

Rede vir verkoop ons gebruik die projektor te min en kort die spasie in ons kaste.

Kontak my op whatsapp 0729016303 of inbox my.

R 3,500

Canon Projektor LV-S300

Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State
6 days ago
Seller description
** *** ****
Show number

Posted in

Langenhovenpark, Bloemfontein, Free State
AD ID 1059206980

Report this ad