Ceazar pencil duck/yamaha 50hp 0
1 / 11

Details

Year2005
ConditionUsed

Description

Boot is baie netjies hou goed wind en loop mooi!

Het onlangs die carbs skoon gemaak en gesinc en die motor het nuwe nek buste in.

Trailor is in gesluit (het nie papiere nie maar ligte werk en hy het n vin nommer)

Saam met die boot kom al sy veiligheids toerusting en flares.

Boot kom ook met 2 quicksilver tenke

Oorspronklike yamaha prop

Stainless steel 15 pitch vengeance prop.

Pomp ook vir boot.

Vol canvas cover vir boot en moter ook by.

R 25,000

Ceazar pencil duck/yamaha 50hp

Albertinia Rural, Albertinia, Western Cape
May 2
Seller description
willem oosthuizen
Member since Apr 2019
** *** ****
Show number

Posted in

Albertinia Rural, Albertinia, Western Cape
AD ID 1059067134

Report this ad