Sell
Conqueror Companion 0

Details

Year2014
ConditionUsed

Description

Boswa baie netjies en skoon.

STANDAARD TOERUSTING; Jery kanne, 2 batterye, 2 x 70lt water tenks, tafel, graaf en byl, L vorm tent, gas/krag geyser

BYKOMENDE TOERUSTING;

Tent sykante, aanrits voordak verlenging, Rally dak vir vinnig opslaan, grondseil, beskerming seil vir voorkant, muskietnet vir deur, blinkseil teen hitte vir sybed, dak issolasie teen hitte, 2 gasbottels, stort met warm water, Ecco solar charge controller, selfoon(2) USB laaier punt, Victron energy battery monitor, gemaklike sok punt buite wa om batterrye te tricle charge. BF

Goodridge AT bande en spaarwiel, Mikrogolf oond, kluis, eetgerei.

National Luna 90 lt Twin kompatemente yskas ingesluit.

DIE MOEITE WERD OM TE KOM BESIGTIG!

KONTAK: Deon

R 222,000

Conqueror Companion

Equestria, Pretoria, Gauteng
Sep 2
Seller description
Deon
Member since May 2015

Posted in

Equestria, Pretoria, Gauteng
AD ID 1060321840

Report this ad