Conqueror Conquest 0
1 / 6

Details

MakeOther
Year2007
ConditionUsed

Description

Conqueror Conquest te koop.

Die waentjie het die volgende in:

90L national Luna Fridge/Freezer

2 x gasbottels

2 x jerry cans

1 x Axe

1 x Spade

1 x awening met sybane wat reg rondom toe maak, nie seker dink hy het 10 pale.

1 x Steel table

3 x ekstra ronde ligte vir rondom waentjie met brackets

1 x braai stand

1 x Gas stoof

Bekers, borde messe en vurke ens 6 van elk sowel as braaitang ens als ingesluit, kombuistoebehore.

1 x grondseil

1 x wasgoed rak

1 x skottelgoed rak.

8 x ammo bokse

I geboude water tank met pomp

Wynkas met glase ens

1 x Mikrogolf

Tentpenne en toue

Hammer

3 x ekstra ligte wat opgesit kan word in en om die waentjie

1 x Stretcher met matras

R 70,000

Conqueror Conquest

Belfast Ext 3, Belfast, Mpumalanga
Jun 4
Seller description
Hartmann Holtzhausen
Member since Jul 2018

Posted in

Belfast Ext 3, Belfast, Mpumalanga
AD ID 1059401690

Report this ad