Couple looking for job 0

Details

I am:Looking for a job
Company nameCouple looking for job
PositionFull time
Minimum experience (years)1
Maximum experience (years)6
Salary periodMonthly
Salary from5000
Salary to10000

Description

Goeie dag almal .

kom vra vir hulp,eks 27 en my kerel is 37 ons albei is opsoek na enige werk .Ons bly tans in rustenburg ,maar ons het geen kinders en is bereid om te vereis ook.

Ons is bereid om onder te begin en onself op te werk .

Al wat ons vra is as enige iemand kan help of weet van iets sal ek so dankbaar wees.

My man het vir 6 jaar as n stoorman gewerk ,hy het n 5 ton forklift lisensie ook ,hy het al barman werk gedoen en is bereid om enige werkies te vat sodat ons net op ons voete weer eens kan probeer staan.

Ek het voorheen kleuterskool onderwyseres gedoen en ook vir n skoonmaak dienste gewerk .

Ek het quality control werk gedoen vir n packaging company ook.

Kan skoonmaak ,bak en kook ook.

Ons is eerlik waar bereid om enige werk te doen.

Dankie julle .

Whatsup : 074 846 1039 of los comment dankie baie.

Rustenburg area

( geen lelike comments nie asb)

Couple looking for job

Bergsig, Rustenburg, North West
Feb 11
Seller description
** *** ****
Show number

Report this ad

Posted in

Bergsig, Rustenburg, North West