Sell
Derby 5 bed house for sale 0
1 / 20

Details

Surface size300 m2
Bedrooms5
Bathrooms3
Type of PropertyHouse
Floors1
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedYes

Description

HUIS TE KOOP IN DERBY

ń MOET sien huis!!

Bestaan uit:

5 Slaapkamers

3 Badkamers nuut en modern oor gedoen

2 Volledige kombuise baie moderne nuwe ingeboude kaste

Albei kombuise het 2 groot gasstowe met elektriese oonde

2 Sitkamers

Hele vloer oppervlak is nuut geteel

1 Waskamer met warm water

Stoep met ingeboude braai

3 Afdakke 2 vir karre

2 Toesluitbare stoorkamers

3 Stoorkamers/ Hoenderhokke

Sterk Boorgat

45 + Vrugtebome

Grootplek om groente tuin te maak.

Netjiese tuin

2 water tanks

Baie stil en rustige veilige omgewing

CVO skool in Derby en Koster hoër en laer skool is op n bus roete

R890 000 ohb

2 de huis kan as ouma w/stel gebruik word of uit verhuur word.

Baie potensiaal vir onder andere gastehuis.

R 890,0005 Bds - 3 Ba - 300 m2

Derby 5 bed house for sale

Derby, Rustenburg, North West
Oct 18
Seller description
Clown Booface
Member since Nov 2018

Posted in

Derby, Rustenburg, North West
AD ID 1063792812

Report this ad