Sell
Die Karretjie Ou-Ek versamel ou Speel Karretjies
1 / 4

Description

Maar min karretjies as n tjokkertjie gehad.

Ek herleef nou my heug.

Ek soek ou Matchbox, Majorette, Dinky, Corgi, Tekno, Schuco, Spot-on en ander..1ste Keuse is Karretjies voor 1980, maar sal na nuwer ook kyk.

Ek maak hulle weer mooi..wrakkie of nie, of ek stal hulle net so weer uit

Help gerus..toestand is nie van belang

Ek maak n plan, sien fotos

Dankie baie

Leon

Bellville, Kaap

R 1,000

Die Karretjie Ou-Ek versamel ou Speel Karretjies

Eversdal, Bellville, Western Cape
May 9
Seller description
Leon
Member since Feb 2012
** *** ****
Show number

Posted in

Eversdal, Bellville, Western Cape
AD ID 1065036471

Report this ad