Sell
Die Krag 0
1 / 2

Description

Cash Deal Only!

Boek Titel: Die Krag

Skrywer: Rhonda Byrne

Uitgewer: Jonathan Ball Uitgewers

Boek Beskrywing:

In hierdie boek wil ek jou die pad na 'n ongelooflike lew wys. Daar is soveel wat jy oor die lewe moet weet, en dit is alles goed. Dit is eintlik beter as goed. Dis fenomenaal!

Die Lewe is soveel makliker as wat jy dink dit is, en namate jy begin verstaan hoe die lewe werk en van Die Krag leer wat in jou is, sal jy die wonder van die lewe in al sy volheid ervaar - en dan sal jy 'n ongelooflike lewe hê!

Laat die wonder van jou lewe nou begin - uit Die Krag.

R 200

Die Krag

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
Oct 22
Seller description
Deon Carl Badenhorst
Member since Aug 2020
** *** ****
Show number

Posted in

Kenmare, Krugersdorp, Gauteng
AD ID 1063829244

Report this ad