Sell
Enkelpersoon eenheid - Studio 0
1 / 1

Details

Surface size32 m2
Bedrooms1
Bathrooms1
Type of PropertyOther
Listed byOwner
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedNo
Pets allowedNo

Description

Enkelpersoon eenheid beskikbaar vanaf 1 Oktober 2020.

Die atmofeer en omgewing laat verblyf toe vir 'n leergierige student (moontlik in 'n mediese rigting) of jong werkende dame.

Nie-gemeubileerd, maar moontlike items kan bespreek word.

Onderdak parkering

Water ingesluit

Koopkrag vanaf agent

Internet beskikbaar teen ekstra fooi indien nodig.

Klein tuin beskikbaar, word deur eienaar onderhou.

Geen troeteldiere toelaatbaar, moontlik wel u goudvis.

Skoonmaakdienste beskikbaar teen addisioelekoste.

Deposti is eenmaand huur + R1000 elektrisiteitaansluiting, terugbetaalbaar soos per kontrak stipuleer.

R 3,2501 Bds - 1 Ba - 32 m2

Enkelpersoon eenheid - Studio

Universitas, Bloemfontein, Free State
Sep 16
Seller description
Shaun
Member since Jun 2016

Posted in

Universitas, Bloemfontein, Free State
AD ID 1063513938

Report this ad