Sell
Farm for sale 0

Description

Wildegansvlei: +/- 2621Ha

Wildebeespan: +/- 1157Ha

Totaal: +/- 3778Ha

5 teel kampe (+/- 30Ha elk) by hoof opstal

Res van plaas is oop: geen binne drade

Hoof opstal:

1 x Hoof huis (2 slaapkamer 2 badkamer)

Woonstel by huis - 2 kamers (4 beddens elk), 2 badkamers, kombuis & kuierkamer

1 x Ou huis

Slaghuis met inloop koelkamer (5 x 5), vleis saag, vleis maler en wors stopper

5 x werkers huise (eskom krag)

1 x stoor (18m x 20m)

1 x hout stoor kamer (5m x 8m)

1 x 399SE Massy Ferguson trekker

4 x Isuzu bakkies (3 met jag rame)

1 x Mazda bakkie

1 x Gallion padskraper

1 x 3 point slasher/gras snyer

2 x 3 point skrapers

1 x 3 skaar ploeg

1 x 3 point mossie wa vir wild recovery

1 x 750L vuur vegter

2 x bossie vreters (diesel motors)

Bos/Jagters kamp (Plek vir 16 mense):

Kombuis

1 x 3 bed kamer met badkamer

2 x 4 bed kamers

1 x groot kamer met badkamer

2 x 2 bed kamers

2 aditionele badkamers

Warm water dmv donkies

Krag dmv sonkrag (slegs yskas en 12V ligte)

2 x 5000L water tanks op stand

Boorgate:

2 met eskom pompe:

- Hoof opstal, teel kampe, cement dam met krip in krale, grond dam

1 met eskom pomp:

- 2 cement damme met krippe, 1 cement krip/dam, 2 grond damme

1 met Lister:

- 9000L tank met krippe

1 met Solar:

- cement dam met krippe

1 met Solar:

- Boskamp, suipping by Boskamp, grond dam

Wild:

Blouwildebeeste - 125

Elande - 75

Gemsbokke - 110

Koedoes - 50

Rooibokke - 750

Rooihartbeeste - 25

Waterbokke - 100

Zebras - 75

Kameelperde - 15

Sables - 32 (+ 1 bul in oop plaas)

Njalas - 9 (+ 3 bulle in oop plaas)

Goue Wildebeeste - 12 (+ 3 bulle in oop plaas)

Vlakvarke, Bosvarke, Steenbokke & Duikers

R 37,000,000

Farm for sale

Rooibokkraal, Thabazimbi, Limpopo
7 days ago
Seller description
Barend
Member since Apr 2018
** *** ****
Show number

Posted in

Rooibokkraal, Thabazimbi, Limpopo
AD ID 1061182354

Report this ad