Fiets dra-rak 0
1 / 3

Description

Fiets dra-rak wat oor sleepstang toeknyp, gemaak vir een fiets. Kan ook vassluit sodat dit NIE afgesteel kan word terwyl fiets op is nie. Baie stewig en liggewig, sal deur kind of dame hanteer kan word.

R 275

Fiets dra-rak

Adamayview, Klerksdorp, North West
Jan 18
Seller description

Report this ad

Posted in

Adamayview, Klerksdorp, North West