Sell
Furnish room for rental
1 / 2

Details

FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Kamer in huis te huur aan netjiese dame met sober gewoontes.

R 2500 pm /R1000 Deposit

Gemeubileerde kamer te huur in huis.

Water en krag ingesluit by die prys.

Gesamentlike gebruik van die huis soos kombuis, badkamer en TV kamer met die eienaar.

Volle gebruik van alle elektriese toestelle.

Veilige parkering vir motor.

Beskikbaar vanaf 1 Oktober 2021

Geen troeteldier.

R 2,500

Furnish room for rental

Sunset Park, Secunda, Mpumalanga
Sep 28
Seller description
Sarie Britz
Member since May 2015

Posted in

Sunset Park, Secunda, Mpumalanga
AD ID 1066535963

Report this ad