Sell
Gebreekte generators 0

Description

Ek is dringend op soek na stukkende huis generators dit kan ook elektriese probleeme he wat te duur gaan wees om te herstel . Ek soek wat nie meer werk nie , dit moet stukkend wees en maak nie saak hoe gebreek dit is nie .Wil ons plaaswerkers daarop leer met basiese meganies en elektriese werk . As daar mense is wat so iets aan my kan doneer sal dit baie waardeer word . Ek is in polokwane .

R 10

Gebreekte generators

Palmietfontein, Polokwane, Limpopo
Jan 23
Seller description
Danie bester
Member since Jun 2018

Posted in

Palmietfontein, Polokwane, Limpopo
AD ID 1061610721

Report this ad