Sell
Gemeubileerde enkel-kamers in kommune - Lyttleton Manor, Centurion
1 / 6

Details

Surface size14 m2
Bedrooms1
Bathrooms2
Type of PropertyHouse
Floors1
Parking LotYes
Broker feeNo
FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Gemeubileerde netjiese enkel-kamers (Yskas / Bed / Hangkaste ens) onmiddelik beskikbaar in kommune te Lyttleton Manor ( R 3100 ).. Alle geriewe t.o.v. kos voorberei / klerewas / stryk ingesluit. Maandelikse tarief sluit in water en elektrisiteit. Veilige parkering ingesluit. Soek verantwoordlike persone wat hulle mede huurders asook die kommune kompleks sal respekteer. 2 km’s vanaf Unitas hospitaal / 3 km’s Gautrein stasie / 2 km’s vanaf N1 Pietersburg by Botha laan oprit / 1.7 km vanaf Doringkloof winkel sentrum.

Bring net jou klere / beddegoed asook persoonlike itemme en bly lekker. Lockup and go !

Kontak/Whatsapp asb Neels op sel no wat voorsien is op die advertensie.

R 3,1001 Bds - 2 Ba - 14 m2

Gemeubileerde enkel-kamers in kommune - Lyttleton Manor, Centurion

Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng
Apr 13
Seller description
Neels
Member since Jan 2016
** *** ****
Show number

Posted in

Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng
AD ID 1063611202

Report this ad