Login
Gemeubileerde Enkelkamer in Kommune - Lyttleton Manor Centurion 0
1 / 6

Details

FurnishedYes
Pets allowedNo

Description

Onmiddelik beskikbaar.. Gemeubileerde netjiese enkel kamer (Yskas / Bed / Hangkaste ens) beskikbaar in kommune te Lyttleton Manor. Alle geriewe t.o.v. kos voorberei / klerewas / stryk ingesluit. Maandelikse tarief sluit in water en elektrisiteit. Veilige parkering ingesluit. Soek verantwoordlike persone wat hulle mede huurders asook die kommune kompleks sal respekteer. 2 km’s vanaf Unitas hospitaal / 3 km’s Gautrein stasie / 2 km’s vanaf N1 Pietersburg by Botha laan oprit / 1.7 km vanaf Doringkloof winkel sentrum.

Bring net jou klere / beddegoed asook persoonlike itemme en bly lekker. Lockup and go !

Kontak asb sel no 072 355 7238 (Whatsapp ASB) vir ‘n afspraak en verdere besonderhede.

R 3,400

Gemeubileerde Enkelkamer in Kommune - Lyttleton Manor Centurion

Lyttelton, Centurion, Gauteng
Mar 15
Seller description

Posted in

Lyttelton, Centurion, Gauteng
AD ID 1058607675

Report this ad